Kim Lankford (gebore 14 Junie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Octagon (1980) en Street Corner Justice (1996), en in die televisiereeks Knots Landing (1979).
Filmografie Rolprente 1978: Malibu Beach 1980: The Octagon 1996: Street Corner Justice
Televisiereekse 1977: Hollywood High 1978: The Waverly Wonders 1979: Knots Landing 1988: Murphy's Law
Televisierolprente 1981: Terror Among Us
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1954