Sue Ane Langdon (gebore 8 Maart 1936) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cheyenne Social Club (1970), Zapped! (1982), en UHF (1989), en in die televisiereeks Arnie (1970).
Filmografie Rolprente 1965: The Rounders 1966: Frankie and Johnny 1967: A Guide for the Married Man 1968: A Man Called Dagger 1970: The Cheyenne Social Club 1979: The Evictors 1982: Zapped! 1989: UHF
Televisiereekse 1957: Bachelor Father 1960: Coronado 9 1970: Arnie 1978: Grandpa Goes to Washington 1980: When the Whistle Blows
Televisierolprente 1972: The Victim
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu