Lenita Lane (16 Desember 1901 – 15 Maart 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Women Must Dress (1935), Castle in the Desert (1942), The Mad Magician (1954), en The Bat (1959).
Filmografie Rolprente 1935: Women Must Dress 1936: Federal Agent 1942: Castle in the Desert 1947: The Devil on Wheels 1954: The Mad Magician 1959: The Bat
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu