Claire Kelly (15 Maart 1934 – 1 Julie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Party Girl (1958), The Badlanders (1958), The Loved One (1965), en What Ever Happened to Aunt Alice? (1969).

Filmografie Rolprente 1956: Scandal Incorporated 1957: Snowfire 1958: Party Girl 1958: The Badlanders 1965: The Loved One 1969: What Ever Happened to Aunt Alice? 1970: Up Your Teddy Bear

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu