Jayne Kennedy (gebore 27 Oktober 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Body and Soul (1981) en in die televisiereekse Police Woman (1974), Wonder Woman (1975), en CHiPs (1977).

Filmografie Rolprente 1976: The Muthers 1977: Big Time 1978: Death Force 1981: Body and Soul

Televisiereekse 1972: Greatest Sports Legends 1974: Police Woman 1975: Wonder Woman 1977: CHiPs 1980: Speak Up, America 1982: Today's Black Woman

Televisierolprente 1977: Cover Girls 1979: Mysterious Island of Beautiful Women 1979: Look Magazine Gala Party 1980: Miss Universe Pageant 1983: Shooting Stars for Playboy TV 1986: Passion and Memory

Video's 1987: Breastfeeding Your Baby: A Mother's Guide

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu