Shell Kepler (5 Oktober 1958 – 1 Februarie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Great American Girl Robbery (1979) en Homework (1982), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Port Charles (1997).

Filmografie Rolprente 1979: The Great American Girl Robbery 1982: Homework

Televisiereekse 1963: General Hospital 1997: Port Charles

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu