Jillian Kesner-Graver (9 Augustus 1949 – 5 Desember 2007) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Student Body (1976), Firecracker (1981), en Raw Force (1982), en in die televisiereeks Mork & Mindy (1978).

Filmografie Rolprente 1976: The Student Body 1978: Starhops 1981: Firecracker 1982: Raw Force 1982: Trick or Treats 1989: Jaded 1992: Roots of Evil

Televisiereekse 1978: Mork & Mindy 1979: Co-ed Fever

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu