Paula Kelly (gebore 21 Oktober 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Andromeda Strain (1971) en Soylent Green (1973), en in die televisiereekse Night Court (1984) en The Women of Brewster Place (1989).

Filmografie Rolprente 1971: The Andromeda Strain 1972: Top of the Heap 1973: Soylent Green 1973: The Spook Who Sat by the Door 1974: Tough Guys 1995: Once Upon a Time... When We Were Colored 2011: Homeless in Hollywood

Televisiereekse 1973: Black Omnibus 1977: The Chuck Barris Rah-Rah Show 1983: Feel the Heat 1984: Night Court 1989: The Women of Brewster Place 1992: Room for Two

Televisierolprente 1970: The Soupy Sales Show 1976: Peter Pan 1987: Uncle Tom's Cabin

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu