Ruby Keeler (25 Augustus 1909 – 28 Februarie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente 42nd Street (1933), Dames (1934), Shipmates Forever (1935), en Sweetheart of the Campus (1941).
Filmografie Rolprente 1933: 42nd Street 1933: Footlight Parade 1933: Gold Diggers of 1933 1934: Dames 1934: Flirtation Walk 1935: Shipmates Forever 1935: Go Into Your Dance 1936: Colleen 1937: Ready, Willing and Able 1938: Mother Carey's Chickens 1941: Sweetheart of the Campus
Televisierolprente 1967: The Picture Theatre 1990: The American Ireland Fund Annual Tribute a Salute to Gene Kelly
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu