Mary Jo Keenen is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nothing to Lose (1997) en in die televisiereekse Seinfeld (1989) en Nurses (1991).
Filmografie Rolprente 1997: Nothing to Lose
Televisiereekse 1988: Poison 1989: Seinfeld 1990: City 1991: Nurses 1995: My Wildest Dreams
Televisierolprente 1995: Best Defense
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961