Ellen Idelson (13 Junie 1961 – 19 September 2003) was 'n Amerikaanse vervaardiger, skryfster, en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dream On (1990), Caroline in the City (1995), Will & Grace (1998), en Grosse Pointe (2000).
Filmografie Rolprente 2001: Moose Mating
Televisiereekse 1990: Dream On 1995: Caroline in the City 1998: Will & Grace 2000: Grosse Pointe
Televisierolprente 2003: Sixteen to Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu