Samantha Inoue-Harte (gebore 21 April 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clerks (1994) en Predators (2010), en in die televisiereeks Sakura Wars (2000).

Filmografie Rolprente 1994: Clerks 2010: Predators Tailchaser's Song

Televisiereekse 2000: Sakura Wars

Video's 1996: Metal Angel Marie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu