Mandy Ingber is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mr. Mom (1983), Teen Witch (1989), The Relic (1997), en Free Enterprise (1998).

Filmografie Rolprente 1983: Mr. Mom 1989: Teen Witch 1997: The Relic 1998: Free Enterprise

Televisiereekse 1986: My Sister Sam 1987: The Tortellis 1988: Dirty Dancing

Televisierolprente 1990: Mulberry Street

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1960's Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968