Brittany Ashton Holmes (gebore 27 Februarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The Little Rascals (1994).
Filmografie Rolprente 1994: The Little Rascals
Televisierolprente 2014: We Hate Paul Revere
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu