Darla Hood (8 November 1931 – 13 Junie 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Bohemian Girl (1936) en The Bat (1959).
Filmografie Rolprente 1936: The Bohemian Girl 1936: Neighborhood House 1959: The Bat 1959: Little Rascals Varieties 1980: Rascal Dazzle
Televisiereekse 1950: The Ken Murray Show 1962: Tell It to Groucho
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu