Jennifer Holmes (gebore 23 Augustus 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Fall Guy (1981), Newhart (1982), en Misfits of Science (1985).
Filmografie Rolprente 1979: The Demon
Televisiereekse 1981: The Fall Guy 1982: Newhart 1985: Misfits of Science
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu