Judy Holliday (21 Junie 1921 – 7 Junie 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Adam's Rib (1949), Born Yesterday (1950), It Should Happen to You (1954), en Bells Are Ringing (1960).
Filmografie Rolprente 1949: Adam's Rib 1950: Born Yesterday 1952: The Marrying Kind 1954: It Should Happen to You 1954: Phffft 1956: Full of Life 1956: The Solid Gold Cadillac 1960: Bells Are Ringing
Televisiereekse 1954: Max Liebman Spectaculars
Televisierolprente 1955: Max Liebman Presents: Kaleidoscope
Video's 2005: Bells Are Ringing: Just in Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu