Marianna Hill (gebore 9 Februarie 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paradise, Hawaiian Style (1966), High Plains Drifter (1973), en The Godfather: Part II (1974), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1966: Paradise, Hawaiian Style 1969: Medium Cool 1970: El Condor 1970: The Traveling Executioner 1973: High Plains Drifter 1973: The Baby 1974: The Godfather: Part II 1974: Messiah of Evil 1980: Schizoid 1980: Blood Beach
Televisiereekse 1960: The Tall Man 1966: Star Trek
Televisierolprente 1976: Death at Love House 1977: Relentless
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu