Candace Hilligoss (gebore 14 Augustus 1935) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carnival of Souls (1962) en The Curse of the Living Corpse (1964), en in die televisiereekse Naked City (1958) en Quincy M.E. (1976).

Filmografie Rolprente 1962: Carnival of Souls 1964: The Curse of the Living Corpse 2001: Talk Fast

Televisiereekse 1958: Naked City 1976: Quincy M.E.

Video's 2010: The Dead of Night

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu