Connie Hines (24 Maart 1931 – 18 Desember 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Thunder in Carolina (1960) en in die televisiereekse M Squad (1957), Mister Ed (1958), en Sea Hunt (1958).
Filmografie Rolprente 1960: Thunder in Carolina
Televisiereekse 1957: M Squad 1958: Mister Ed 1958: Sea Hunt 1958: Dotto 1959: Philip Marlowe 1965: Make the Scene
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu