Maxine Elliott Hicks (5 Oktober 1904 – 10 Januarie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente First Love (1921), Babbitt (1924), en Beethoven (1992), en in die televisiereeks Quantum Leap (1989).
Filmografie Rolprente 1917: The Little Duchess 1918: Neighbors 1921: First Love 1921: Nobody's Kid 1923: East Side - West Side 1923: The Midnight Alarm 1924: Babbitt 1992: Beethoven
Televisiereekse 1989: Quantum Leap
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu