Pamela Hensley (gebore 3 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rollerball (1975), Buck Rogers in the 25th Century (1979), en The Nude Bomb (1980), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1973: Self-Portrait 1975: Rollerball 1979: Buck Rogers in the 25th Century 1980: The Nude Bomb 1982: Double Exposure

Televisiereekse 1969: Marcus Welby, M.D. 1973: The New Treasure Hunt 1974: The Six Million Dollar Man 1976: Kingston: Confidential 1979: 240-Robert 1982: Matt Houston

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu