Louise Henry (14 Junie 1911 – 12 Desember 2011) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Reckless (1935), Charlie Chan on Broadway (1937), The Phantom Strikes (1938), en Charlie Chan in Reno (1939).
Filmografie Rolprente 1935: Reckless 1935: King Solomon of Broadway 1935: Remember Last Night? 1936: End of the Trail 1937: Charlie Chan on Broadway 1937: 45 Fathers 1938: The Phantom Strikes 1939: Charlie Chan in Reno
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Honderdjariges