Kat Green is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fantastic Four (1994), She's All That (1999), en Catch That Kid (2004).

Filmografie Rolprente 1994: The Fantastic Four 1999: She's All That 2004: Catch That Kid

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu