Mitzi Green (22 Oktober 1920 – 24 Mei 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Marriage Playground (1929), Tom Sawyer (1930), Skippy (1931), en Lost in Alaska (1952).
Filmografie Rolprente 1929: The Marriage Playground 1930: Tom Sawyer 1930: The Santa Fe Trail 1931: Skippy 1931: Dude Ranch 1931: Finn and Hattie 1931: Huckleberry Finn 1931: Newly Rich 1932: Little Orphan Annie 1952: Lost in Alaska 1952: Bloodhounds of Broadway
Televisiereekse 1955: So This Is Hollywood
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu