Lita Grey (15 April 1908 – 29 Desember 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mr. Broadway (1933) en The Devil's Sleep (1949).
Filmografie Rolprente 1933: Mr. Broadway 1949: The Devil's Sleep
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1995