Karolyn Grimes (gebore 4 Julie 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It's a Wonderful Life (1946), The Bishop's Wife (1947), en It's a Wonderful Life: The Rest of the Story, en in die televisiereeks Cassandra's Castle.

Filmografie Rolprente 1946: It's a Wonderful Life 1947: The Bishop's Wife It's a Wonderful Life: The Rest of the Story

Televisiereekse Cassandra's Castle

Televisierolprente 2001: Spotlight on Karolyn Grimes

Video's 2009: When Christ Was Alive

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu