Connie Gilchrist (6 Februarie 1901 – 3 Maart 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cry 'Havoc' (1943), A Letter to Three Wives (1949), Tripoli (1950), en Auntie Mame (1958).
Filmografie Rolprente 1943: Cry 'Havoc''' 1943: Swing Shift Maisie 1949: A Letter to Three Wives 1949: The Story of Molly X 1950: Tripoli 1952: One Big Affair 1954: Long John Silver 1958: Auntie Mame Televisiereekse 1955: The Adventures of Long John Silver''
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1895