Virginia Gilmore (26 Julie 1919 – 28 Maart 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jennie (1940), Berlin Correspondent (1942), That Other Woman (1942), en Wonder Man (1945).
Filmografie Rolprente 1940: Jennie 1940: Laddie 1940: Manhattan Heartbeat 1941: Tall, Dark and Handsome 1941: Western Union 1941: Mr. District Attorney in the Carter Case 1942: Berlin Correspondent 1942: That Other Woman 1942: The Loves of Edgar Allan Poe 1942: Sundown Jim 1943: The Fighting Guerrillas 1945: Wonder Man 1948: Close-Up 1952: Walk East on Beacon!
Televisiereekse 1948: Mr. and Mrs. 1950: Starlight Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu