Ann Gillis (12 Februarie 1927 – 31 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Beau Geste (1939), A Wave, a WAC and a Marine (1944), The Time of Their Lives (1946), en 2001: A Space Odyssey (1968).
Filmografie Rolprente 1938: The Adventures of Tom Sawyer 1938: Little Orphan Annie 1938: Peck's Bad Boy with the Circus 1939: Beau Geste 1941: Mr. Dynamite 1942: Tough As They Come 1944: A Wave, a WAC and a Marine 1946: The Time of Their Lives 1947: Big Town After Dark 1968: 2001: A Space Odyssey
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu