Farrah Forke (12 Januarie 1968-25 Februarie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Heat (1995) en Ground Control (1998), en in die televisiereekse Wings (1990) en Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).

Filmografie Rolprente 1991: Brain Twisters 1991: Fractals 1995: Heat 1998: Ground Control 1999: Hitman's Run 1999: Kate's Addiction 2013: Fractals

Televisiereekse 1990: Wings 1993: Lois & Clark: The New Adventures of Superman 1995: Dweebs 1996: Mr. Rhodes

Televisierolprente 1993: Journey to the Center of the Earth 1993: Nurses on the Line: The Crash of Flight 7 1994: Bionic Ever After? 1995: Abandoned and Deceived 1995: Favorite Deadly Sins 1998: Grown-Ups

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu