Ami Foster (gebore 5 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Punky Brewster (1984) en Pound Puppies (1986).

Filmografie Televisiereekse 1984: Punky Brewster 1985: Punky Brewster 1986: Pound Puppies

Televisierolprente 1985: Back to Next Saturday

Video's 1986: Wrinkles: In Need of Cuddles 1986: Gary Coleman: For Safety's Sake

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu