Sally Forrest (28 Mei 1928 – 15 Maart 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Not Wanted (1949), The Strange Door (1951), The Strip (1951), en While the City Sleeps (1956).

Filmografie Rolprente 1949: Not Wanted 1950: Mystery Street 1950: Never Fear 1951: The Strange Door 1951: The Strip 1951: Bannerline 1951: Excuse My Dust 1951: Hard, Fast and Beautiful 1951: Vengeance Valley 1953: Code Two 1955: Son of Sinbad 1956: While the City Sleeps 1956: Ride the High Iron

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu