Constance Ford (23 Julie 1923 – 26 Februarie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Summer Place (1959), Home from the Hill (1960), en Rome Adventure (1962), en in die televisiereeks Another World (1964).
Filmografie Rolprente 1957: The Iron Sheriff 1959: A Summer Place 1960: Home from the Hill 1961: Claudelle Inglish 1962: Rome Adventure 1962: House of Women
Televisiereekse 1951: Goodyear Playhouse 1953: The Philip Morris Playhouse 1954: Woman with a Past 1955: The Way of the World 1961: 'Way Out 1964: Another World
Televisierolprente 1953: Span of Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu