Phyllis Davis (17 Julie 1940 – 27 September 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Beyond the Valley of the Dolls (1970), Terminal Island (1973), Guns (1990), en Under Siege 2: Dark Territory (1995).

Filmografie Rolprente 1970: Beyond the Valley of the Dolls 1972: Sweet Sugar 1973: Terminal Island 1990: Guns 1995: Under Siege 2: Dark Territory

Televisiereekse 1969: Love, American Style 1977: Fantasy Island 1978: Vega$ 1981: Everything Goes

Televisierolprente 1966: Hollywood Deb Star Ball 1974: The Boys 1975: Wives

Video's 1982: Famous T & A

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu