Doris Dawson (16 April 1909 – April 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Little Shepherd of Kingdom Come (1928), The Little Wildcat (1928), Broadway Scandals (1929), en The Silver Streak (1934).

Filmografie Rolprente 1927: The Arizona Night 1927: Gold from Weepah 1928: The Little Shepherd of Kingdom Come 1928: The Little Wildcat 1928: Heart Trouble 1928: Naughty Baby 1929: Broadway Scandals 1929: Hot Stuff 1934: The Silver Streak

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu