Virginia Davis (31 Desember 1918 – 15 Augustus 2009) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Man from Red Gulch (1925) en Three on a Match (1932).
Filmografie Rolprente 1925: The Man from Red Gulch 1932: Three on a Match
Video's 2000: Alice in Cartoonland 2005: Alice's Cartoon World: An Interview with Virginia Davis 2005: From Kansas City to Hollywood
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu