Dorothy Dandridge (9 November 1923 – 8 September 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bahama Passage (1941), Bright Road (1953), Carmen Jones (1954), en Porgy and Bess (1959).

Filmografie Rolprente 1940: Four Shall Die 1941: Bahama Passage 1946: Swingtime Jamboree 1947: Ebony Parade 1951: The Harlem Globetrotters 1953: Bright Road 1954: Carmen Jones 1957: Island in the Sun 1958: Tamango 1958: The Decks Ran Red 1959: Porgy and Bess 1960: Malaga 1961: The Murder Men 1962: Marco Polo

Televisierolprente 2003: Dorothy Dandridge: An American Beauty

Video's 2003: Dorothy Dandridge: Singing at Her Best 2004: Harlem Renaissance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu