Patricia Dane (4 Augustus 1919 – 5 Junie 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Johnny Eager (1941), Somewhere I'll Find You (1942), Rio Rita (1942), en Grand Central Murder (1942).

Filmografie Rolprente 1941: Johnny Eager 1942: Somewhere I'll Find You 1942: Rio Rita 1942: Grand Central Murder 1942: Northwest Rangers 1943: I Dood It

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1917