Georgine Darcy (14 Januarie 1936 – 18 Julie 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rear Window (1954) en The Delta Factor (1970), en in die televisiereekse Mike Hammer (1958) en Mannix (1967).

Filmografie Rolprente 1954: Rear Window 1954: Love Me Madly 1970: The Delta Factor 1970: Women and Bloody Terror

Televisiereekse 1958: Mike Hammer 1960: Harrigan and Son 1967: Mannix

Video's 1981: Red Skelton: A Comedy Scrapbook

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1933