Cathryn Damon (11 September 1930 – 4 Mei 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent She's Having a Baby (1988) en in die televisiereekse Soap (1977) en Webster (1983).

Filmografie Rolprente 1988: She's Having a Baby

Televisiereekse 1977: Soap 1983: Webster

Televisierolprente 1979: Friendships, Secrets and Lies 1979: The Hal Linden Special 1983: Who Will Love My Children?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu