Irene Dalton (1 September 1901 – 15 Augustus 1934) was 'n Amerikaanse aktrise.

Filmografie Rolprente 1923: Children of Jazz

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1934 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu