Marlene Clark (19 Desember 1949-18 Mei 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Enter the Dragon (1973), Ganja & Hess (1973), Lord Shango (1975), en Switchblade Sisters (1975).
Filmografie Rolprente 1970: Stop 1972: Night of the Cobra Woman 1973: Enter the Dragon 1973: Ganja & Hess 1974: The Beast Must Die 1974: Black Mamba 1975: Lord Shango 1975: Switchblade Sisters 1977: The Baron
Televisiereekse 1977: The Richard Pryor Show
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Geboortes in 1937