Jan Clayton (26 Augustus 1917 – 28 Augustus 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente In Old Mexico (1938) en This Man's Navy (1945), en in die televisiereeks Lassie (1954).
Filmografie Rolprente 1938: In Old Mexico 1939: The Llano Kid 1941: Six-Gun Gold 1945: This Man's Navy 1949: The Wolf Hunters
Televisiereekse 1953: The Juke Box Jury 1954: Lassie 1954: Dear Phoebe
Televisierolprente 1954: Come to the Window 2012: Out of My Dreams: Oscar Hammerstein II
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu