Caitlin Clarke (3 Mei 1952 – 9 September 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dragonslayer (1981), Crocodile Dundee (1986), en Blown Away (1994), en in die televisiereeks Law & Order (1990).
Filmografie Rolprente 1981: Dragonslayer 1986: Crocodile Dundee 1987: Kenny 1989: Penn & Teller Get Killed 1994: Blown Away
Televisiereekse 1987: Once a Hero 1990: Law & Order
Televisierolprente 1987: Mayflower Madam
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu