Ina Claire (15 Oktober 1893 – 21 Februarie 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Royal Family of Broadway (1930), Rebound (1931), Ninotchka (1939), en Stage Door Canteen (1943).

Filmografie Rolprente 1915: The Puppet Crown 1920: Polly with a Past 1929: The Awful Truth 1930: The Royal Family of Broadway 1931: Rebound 1932: The Greeks Had a Word for Them 1939: Ninotchka 1943: Stage Door Canteen 1943: Claudia

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu