Bernice Claire (22 Maart 1907 – 17 Januarie 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Numbered Men (1930), The Song of the Flame (1930), en Kiss Me Again (1931).
Filmografie Rolprente 1930: Numbered Men 1930: The Song of the Flame 1930: No, No, Nanette 1930: Spring Is Here 1930: Top Speed 1931: Kiss Me Again 1935: Two Hearts in Harmony
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu