Ann Christy (31 Mei 1905 – 14 November 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Speedy (1928).

Filmografie Rolprente 1927: The Kid Sister 1928: Speedy 1929: Just Off Broadway 1929: The Lariat Kid 1930: The Fourth Alarm 1932: Behind Stone Walls 1947: The Road to Hollywood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu