Irene Champlin (16 Maart 1931 – 10 Julie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Guerrilla Girl (1953) en in die televisiereekse Man Against Crime (1949) en Flash Gordon (1954).

Filmografie Rolprente 1953: Guerrilla Girl

Televisiereekse 1949: Man Against Crime 1954: Flash Gordon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu