Joan Chandler (24 Augustus 1923 – 11 Mei 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Humoresque (1946) en Rope (1948), en in die televisiereekse Suspense (1949) en Pulitzer Prize Playhouse (1950).
Filmografie Rolprente 1946: Humoresque 1948: Rope
Televisiereekse 1949: Suspense 1950: Pulitzer Prize Playhouse 1950: Somerset Maugham TV Theatre 1951: Celanese Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu